Background_edited.png
Sus2_edited.png
 

Laerskool Constantiapark

Welkom by Laerskool Constantiapark se eie CP-Aanlyn-Winkel wat werk soos net ‘n Rooimasjien!

 

Pak ‘n inkopiemandjie met CP-lekkernye,  -kossies of met Rooikat-Ondersteunersklere of -Skoolklere.

 

Hier is ‘n Rooikat-inkopie-mekka vir alles wat ‘n CP-hart laat bons van trots en op voete kan hou!

 

Staan saam, koop saam! Rooikatte!

Mikrofoon2.png