Laerskool Constantiapark bied weer vanjaar aan ons ouers en Rooikatte die geleentheid om die Ramble skooltasse met 'n CP-logo op te bestel. Tasse kan aangekoop word teen R590 per tas.
Bestellings sluit 30 November 2020
Ramble Skooltasse
R590.00Price