Partytjie-Tyd

Bestelling moet ons tenminste 3 dae voor die tyd bereik

Minimum bestelling: 10 cupcake per bestelling.

CP-leerlinge kan partytjie-pakkies 10 min voor eerste pouse by die kafeteria kom afhaal.