❄️☕ Pakket – Warm Winter Bederf
Vir die koue aande is daar niks beter as ’n lekker warm bederf nie!
Hierdie pakkie bevat:
• ☕ ’n Pragtige koppie
• ☕ Koffie om jou warm te hou
• 🍪 4 heerlike koekies
• 🔑 ’n Klein sleutelringetjie om dit alles mooi af te rondDie perfekte geskenk om iemand se hart (en hande!) warm te maak hierdie winter. 💛
Pakket 10
R50.00Price

