top of page

Koop vir pappa ñ handige knipmes vir Vadersdag 16 Junie'24. Dit word verpak in ń houtkissie met die woorde 'Beste pappa ooit!' 
Slegs R200. 
Die klaarverpakte messe word Donderdag 13 Junie by die voogklasse afgelewer. Beperkte voorraad! Daar is slegs 50 van hierdie spesiale messe!

Vadersdag: Knipmes

R200.00Price
    Product Page: Stores_Product_Widget
    bottom of page