top of page
Revue: 21 September 2022
Revue: 21 September 2022

Wed, Sep 21

|

Laerskool Constantiapark

Revue: 21 September 2022

Na ‘n tyd waarin ons almal se wêrelde skeef en krom getrek het, is ons uiteindelik weer op ‘n plek waar ons kan droom, beplan en vooruitgaan in ‘n virusvrye wêreld. Dit is presies die tema vir 2022 se Revue.

Tyd en plek

Sep 21, 2022, 6:30 PM – 8:00 PM GMT+2

Laerskool Constantiapark, January Masilela Dr, Constantia Park, Pretoria, South Africa

Kaartjies

  • R100-kaartjies

    ZAR 100.00
    Sale ended
  • R150-kaartjies

    ZAR 150.00
    Sale ended
  • Rolstoel

    ZAR 150.00
    Sold Out

Deel die skakel

bottom of page