top of page


Tue, Sep 20
|Laerskool Constantiapark
Revue: 20 September 2022
Na ‘n tyd waarin ons almal se wêrelde skeef en krom getrek het, is ons uiteindelik weer op ‘n plek waar ons kan droom, beplan en vooruitgaan in ‘n virusvrye wêreld. Dit is presies die tema vir 2022 se Revue.
Tyd en plek
Sep 20, 2022, 6:30 PM – 8:00 PM GMT+2
Laerskool Constantiapark, January Masilela Dr, Constantia Park, Pretoria, South Africa
Kaartjies
R100-kaartjies
ZAR 100.00
Sale endedR150-kaartjies
ZAR 150.00
Sale endedVIP-kaartjies
ZAR 200.00
Sold OutSpesiale behoefte
Hierdie kaartjies word sleg verkoop vir persone met spesiale mediese behoeftes. Byvoorbeeld: Krukke, Rug-operasie, swangerskappe ens. Bespreek ook die ry voor hierdie ry wat voorsiening maak vir spesiale behoeftes vir gewone kaartjies as u as 'n familie bymekaar wil sit (maw een agter en die res voor).
ZAR 150.00
Sale endedRolstoel
ZAR 150.00
Sale ended
bottom of page