Skooltasse te koop

Laerskool Constantiapark bied weer vanjaar aan ons ouers en Rooikatte die geleentheid om die Ramble skooltasse met 'n CP-logo op te bestel. Tasse kan aangekoop word  teen R590 per tas.  

Bestellings sluit 30 November 2020.

Aflewering sal plaasvind voor  die skool sluit op 11 Desember. Ons laat weet per e-pos sodra die bestelling by die voogonderwyser(es) afgehaal kan word.

Ramble Skooltasse

Ramble Skooltasse

R590.00Price

012-761 9500

©2020 deur Laerskool Constantiapark