Laerskool Constantiapark
Welkom by Laerskool Constantiapark se eie CP-Aanlyn-Winkel wat werk soos net ‘n Rooimasjien!
Pak ‘n inkopiemandjie met CP-lekkernye, -kossies of met Rooikat-Ondersteunersklere of -Skoolklere.
Hier is ‘n Rooikat-inkopie-mekka vir alles wat ‘n CP-hart laat bons van trots en op voete kan hou!
Staan saam, koop saam! Rooikatte!

Topverkopers deur CP-Kafeteria
Alle bestellings word by u kind se voogklas afgelaai!